Die wildesalie (Buddleja salviifolia) - ook bekend as saliehout - is 'n klein boom wat voorkom in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en sentrale gedeeltes van die land. Die boom kan ook as 'n struik voorkom.

Dit is ook inheems in Angola, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi

salviifolia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe