duimnael|regs|200px|Piet Joubert duimnael|regs|200px|Ds. Willem Adolph Joubert.

Joubert is 'n Franse familienaam wat algemeen onder Afrikaners van Hugenote afkoms voorkom

Mense Jouberts van suidelike Afrika Alta Joubert, Suid-Afrikaanse sangeres Amanda Joubert (oorlede 1981), Afrikaanse skryfster Craig Joubert (1977-), Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter Elsa Joubert (1922-2020), Afrikaanse skrywer Francois Gerhardus Joubert (1827-1903), Boere-generaal Frank Joubert, Kaapse politikus Gideon Joubert, Suid-Afrikaanse verslaggewer en skrywer John Joubert (1927–2019), Suid-Afrikaanse komponis Liza Joubert, Suid-Afrikaanse pianis Marlise Joubert, Afrikaanse digter Natasha Joubert, Afrikaanse sangeres en skoonheidskoningin Piet Joubert, kommandant-generaal van die Zuid-Afrikaansche Republiek Willem Adolph, predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en skrywer van Christelike boeke vir kinders Willie Joubert, Afrikaanse sanger Ses Jouberts het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem

Jouberts van Frankryk Brian Joubert, sierskaatswêreldkampioen

Ander John J. Joubert (1963–1996), Amerikaanse reeksmoordenaar Michael Joubert (1970-), Australiese atleet

Plekke Joubertina, dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika Joubertspas, bergpas oos van Lady Grey in Suid-Afrika Joubertpas, bergpas noord van Palmwag in Namibië

Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Franse vanne