Die Gamsbergpas is 'n bergpas op die C26-roete deur die Hakosberge in die Namibwoestyn tussen Windhoek en Walvisbaai in Namibië. Hierdie is die hoogste pas in Namibië en bereik 'n helling van 1:9.

Sien ook Lys van bergpasse in Namibië

duimnael|center|600px|Die C26 oor Gamsbergpas. duimnael|center|600px|Uitsig oor Gamsbergpas.

Kategorie:Bergpasse van Namibië