Die Kuisebpas is 'n bergpas op die C14-pad tussen Walvisbaai en Solitaire in Namibië. Met 'n maksimum helling van 1:9 gaan die pad deur die vallei van die Kuisebrivier. Die boek Vlug in die Namib speel in hierdie kloof af. Die pas lê net noord van die Gaubpas.
Sien ook Lys van bergpasse in Namibië
Kategorie:Bergpasse van Namibië