Vyfmylpoort is 'n bergpas op die N7 nasionale pad net suid van die Oranjerivier.
Die hoofpad B1 suidwaarts uit Namibië gaan by die Namibiese grenspos by Noordoewer met die D.F. Malanbrug oor die Oranjerivier. Aan die suidekant van die brug by die Suid-Afrikaanse grenspos by Vioolsdrif begin die N7 waarvan die eerste 8 km die Vyfmylpoort vorm.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap