Die Kaapse wildepiesang (Strelitzia alba) is 'n boom wat endemies is aan die Wes-Kaap en tussen Knysna en Humansdorp voorkom. Dit het eenvoudige blomhofies met wit blomme. Die spesie staan ook as die Kaapse strelitzia bekend.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Strelitzia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika