Die bergwildepiesang (Strelitzia caudata) is boom wat in Suid-Afrika in Mpumalanga en Limpopo voorkom en is ook inheems in Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe. Dit het eenvoudige blomhofies met ligpers of blou kroonblare. Die spesie staan ook bekend as die bergstrelitzia.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Strelitzia Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe