alt=Universiteitsligging in die Nuwe Paleis in die westelike deel van Sanssouci Park (lugfoto 2008)|duimnael|Universiteitsligging in die Nuwe Paleis in die westelike deel van Sanssouci Park (lugfoto 2008) Die Universiteit van Potsdam (Duits: Universität Potsdam) is ’n Duitse universiteit in Potsdam in die deelstaat Brandenburg. Dit beskik oor vier kampusse, waaronder die Neues Palais van Sanssouci en die Babelsbergpark.

Fakulteite Die universiteit beskik oor die volgende fakulteite en institute: Fakulteit Regsgeleerdheid Fakulteit Wysbegeerte Fakulteit Menslike Wetenskappe Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Sosiale Studies Fakulteit Wiskunde en Wetenskappe Die Taalsentrum bied aan studente van alle fakulteite die kans om verskeie tale op verskillende vlakke aan te leer. Dit beskik oor ’n sertifikaat van internasionale akkreditasie van UNIcert.

Eksterne skakels Amptelike webblad Hasso Plattner-instituut Universiteitsbiblioteek Studentevereniging

Kategorie:Duitse universiteite Kategorie:Geboue en strukture in Potsdam