Skikda (Arabies: سكيكدة) is die hoofstad van die Skikda-provinsie, in noordoostelike Algerië. Die stad is in 1838 gestig as Fort de France en daarna verander na Philippeville (vernoem na die koning Louis-Philippe). Nadat Algerië in 1962 onafhanklikheid ontvang het van Frankryk, is die naam van die stad verander na Skikda.

Kategorie:Geografie van Algerië