Die Grafeerstif (Latyn: Caelum) is ’n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim.
Ruimtevoorwerpe Caelum is ’n dowwe sterrebeeld en het geen sterre helderder as 4 mag nie. Die helderste ster is Alpha Caeli (4,45 mag).
Die merkwaardigste sterrestelsels is NGC 1571, NGC 1679 en IC 2106.
Verwysings
Eksterne skakels Starry Night Photography – Caelum Constellation Star Tales – Caelum
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia