Die AR Abass-stadion is ’n veeldoelige sportstadion in Kimberley. Die stadion het tot 2002 aan die Griekwaland Gekleurde Rugbyunie behoort, waarna die verskillende unies saamgesmelt het. Daarna is dit deur die klubs, die Universals en die Thistles bestuur. In 2012 is die stadion aan die departement van sport, kuns en kultuur oorgedra, wat voortaan die administrasie en besprekings sal hanteer.Opgeknapte stadion, Volksblad, 12 Februarie 2012

Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Geboue en strukture in Kimberley Kategorie:Rugbystadions in Suid-Afrika Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika