Die gewone protea of waboom (Protea afra) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Proteagenus behoort en is die wydverspreidste protea in die land. Die spesie groei in somerreënvalstreke en kom voor in die Vrystaat, Gauteng en Limpopo. Dit kom ook voor langs die noordekus van die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal, Lesotho en die Eswatini-eskarp. Die blomhofies het gladde pienk of rooierige binneste skutblare wat altyd effens korter is die blomme.

Die boom se FSA-nommer is 87.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan dit bekend as die Common sugarbush.

Subspesies P. afra afra P. afra gazensis P. afra kilimandscharic P. afra mafingensis P. afra nyasea

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online

Verwysings

Eksterne skakels Biodiversityexplorer REDLIST Sanbi PlantzAfrica Protea Atlas Plants of the World Online

Kategorie:Protea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika