Die Nooienshaarvaring, ook: Vrouehaar (Adiantum capillus-veneris) is 'n meerjarige varing wat hou van skadu- of halfskadutoestande en baie water benodig. Die plant is delikaat en het plat, hartvormige blare aan dun, swart stele. Gedy in rotsskeure waar water konstant drup. Moet nooit uitdroog nie. Dit is rypgevoelig. Die plant kom in al die provinsies van Suid-Afrika voor, maar is nie endemies nie.
Galery
Bronnelys Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 Plants of the World Online
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Varings Kategorie:Flora van Suid-Afrika