Die swartoognooi (Thunbergia alata) is 'n meerjarige rankplant wat in die somer blom. Die spesie is inheems in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal en Mpumalanga voor.

Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' gelys.

Die plant is 'n vinnige en maklike groeier en het klein, hartvormige blare. Tussen die blare is baie trompetvormige oranje of geel blomme met 'n swart kol in die middel. Die plant verkies vol son en matige water om in te leef.

Galery

Verwysings

Bronnelys

Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 Plants of the Wordl Online

Kategorie:Blomme alata Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Djiboeti Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe Kategorie:Rankplante Kategorie:Tuinplante