Hierdie artikel handel oor die munisipaliteit in België. Vir ander gebruike, sien Middelburg.

Middelburg is 'n nedersetting in die munisipaliteit Maldegem van die Nederlandssprekende Belgiese provinsie Oos-Vlaandere. Middelburg lê in die noordweste van die provinsie, in Meetjesland, teen Nederland. Die dorp het die hoogste poskode van België.

Kategorie:Nedersettings in Oos-Vlaandere Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Vlaandere