Tikwana is 'n township in die noordwestelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Tikwana waar die dorp Hoopstad se Swart mense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 14 738 gehad.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat