Die bobbejaanklouspeldekussing (Leucospermum cordifolium) is 'n klein struik wat blom vanaf Julie tot Desember. Die spesie is 'n netjiese bos met salmpienk tot appelkooskleurige blomme. Die verkies vol son en matige water. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Kogelberg tot by Soetanysberg voor.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys

Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 Protea Atlas REDLIST Sanbi PlantzAfrica Plants of the World Online

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Tuinplante