Die kleinbloulelie (Agapanthus africanus) is 'n meerjarige blomplant wat deel van die Amaryllidaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Blomtyd is van Desember tot Maart. Die plant verkies vol son of halfskadu en matige water. Dit is 'n vinnige groeier met lintvormige blare en ronde hofies met wit of blou buisvormige blomme aan lang stele.
Galery
Bronnelys Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Verwysings
africanus Kategorie:Blomme Kategorie:Tuinplante Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika