duimnael|260px|Die Lugpomp se spiraalvormige sterrestelsel, NGC 2997.
Die Lugpomp (Latyn: Antlia) is ’n sterrebeeld in die suidelike sterrehemel. Dit is in die 18de eeu ontdek en sy sterre is dof. Hy en sy omringende sterrebeelde is in die laat winter en lente in die suidelike hemelruim sigbaar. NGC 2997, ’n spiraalvormige sterrestelsel, en die Antlia-dwergsterrestelsel val binne sy grense.
Eksterne skakels NightSkyInfo.com: Constellation Antlia The clickable Antlia Star Tales – Antlia
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia