duimnael|links|Blom van 'n Barbertonse madeliefie. duimnael|links|Barbertonse madeliefie in oranje.

Die Barbertonse madeliefie of Rooigousblom (Gerbera jamesonii) is 'n meerjarige blomplant wat mooi madeliefieblomme aan lang stele voortbring. Die blomme kan verskillende kleure wees. Die plant groei taamlik vinnig en verkies vol son en matige water. Die blomtyd is tussen September en November. Die plant kom in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga voor asook Eswatini.

Bronne

Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 Plants of the World Online

Verwysings

Kategorie:Gerbera Kategorie:Blomme Kategorie:Tuinplante Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Eswatini