Die vuurpyl (Kniphofia praecox) is 'n blomplant wat in die winter blom. Die plant het lintvormige blare met oranje blomme aan lang stele wat geel word as hulle oopgaan. Die plant groei redelik vinnig en verkies vol son en baie water.
Bronnelys Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 Plants of the World Online
praecox Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Blomme Kategorie:Tuinplante