Die Moeraseik (Quercus palustris) is 'n tipe eikeboom wat inheems in Noord-Amerika voorkom. Die boom is bladwisselend en word algemeen in Suid-Afrikaanse tuine aangetref.

Grootte Die boom word tot 18–22 m (60-70 voet) hoog, met 'n stam van tot 1 meter in deursnee. Dit bied 'n dekking van ongeveer 8–14 m (25-45 voet). 'n Tien-jaar oue boom sal ongeveer 8 m (25 voet) hoog wees.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom

Kategorie:Uitheemse bome in Suid-Afrika