Britanniabaai is geleë op die Weskus-skiereiland sowat 160 km vanaf Kaapstad, 35 km vanaf Vredenburg, en sowat 47 km noord van Saldanha.Wideblue, Britannia , besoek op 28 Mei 2012

Die dorp is vernoem na die Brits-Oos-Indiese skip, die Britannia, wat op 22 Oktober 1826 deur 'n rif in die baai beskadig is. Die wrak is in Januarie 1998 herontdek en onder toesig van die Nasionale Monumenteraad geplaas.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap