duimnael|regs|300px|Opbou van materie
Materie of stof is die bousteen waaruit die (waarneembare) wêreld opgebou is. Alle materiële dinge is uit materie geskep. Dit is met ander woorde alles rondom ons wat mense met hulle sintuie kan waarneem. Materie is alle dinge wat massa het en spasie opneem.
Eksterne skakels
Sien ook Toestand van materie
Kategorie:Chemiese stowwe Kategorie:Fisika