Die Kaap St. Martin-vuurtoring is 'n aktiewe vuurtoring wat in 1977 in gebruik geneem is. Dit is 'n 10 m hoë, driehoekige tralietoring met 'n fokale vlak van 17 m. Die lig flits elke 10 sekondes, wit of rooi, afhangende van die rigting. Die voorkant van die toring huisves 'n groot driehoekige dagmerk wat ondertoe wys. Die vuurtoring staan 7 km wes van Stompneusbaai.The Lighthouse Directory , Lighthouses of Western South Africa , besoek op 28 Mei 2012

Verwysings

Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika