__NOTOC__
Die pokkel-suiervis (Apletodon pellegrini) is 'n vis wat voorkom aan die weskus van Afrika vanaf Senegal tot by Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as die chubby clingfish.
Voorkoms Die vis word tot 5 cm lank en het 'n dubbele suier op die kop.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Apletodon-pellegrini.html
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Kategorie:Beenvisse