Die Swartstreep-kardinaal (Apogon nigrofasciatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by suidelike Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Blackstripe cardinalfish.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Ostorhinchus-nigrofasciatus.html

Kategorie:Baarsagtiges