Die Haanknorder (Pomadasys multimaculatus) is 'n vis wat slegs langs die ooskus van Afrika voorkom, vanaf Zanzibar tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Cock grunter.
Voorkoms Die vis het verskeie donker kolle op die kop sowel as die lyf.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel Pomadasys multimaculatus by FishBase.
Kategorie:Beenvisse