Kringe in 'n bos (1984) is 'n Afrikaanse roman deur Dalene Matthee. Dit is die eerste boek in haar reeks van vier bosromans wat in die Knysnabos afspeel. Die boek is reeds in Engels, Portugees, Nederlands, Frans, Yslandies, Spaans, Hebreeus, Duits, Sweeds, Italiaans, Fins en Noorweegs vertaal.

Sien ook

Fiela se kind Lys van boeke deur Dalene Matthee

Eksterne skakels

Lys van Dalene Matthee se boeke op die amptelike webwerf. Geargiveer op die Internetargief.

Kategorie:Afrikaanse romans Kategorie:Suid-Afrikaanse romans