Die ATKV-Prosaprys is 'n letterkunde prys wat jaarliks deur die ATKV aan 'n Afrikaanse skrywer vir die beste gewilde prosawerk wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het toegeken word. Die prys is vir die eerste keer in 1984 aan Dalene Matthee vir haar boek Kringe in ’n bos toegeken.
Vorige wenners Enkele vorige wenners:
2025 – Ingrid Winterbach vir Onrus op Steynshoop 2024 – S.J. Naudé vir Van vaders en vlugtelinge 2023 – Chris Karsten vir Op pad na Moormansgat 2022 – Gerda Taljaard vir Vier susters 2021 – Willem Anker vir Skepsel 2020 – Harry Kalmer vir In ’n land sonder voëls 2019 – Lodewyk G. du Plessis vir Die dao van Daan van der Walthttps://atkv.org.za/nuus/posts/2019/september/gesogte-atkv-woordveertjies-vir-uitblinkers/ 2018 – Etienne van Heerden vir Die wêreld van Charlie Oeng 2017 – Dan Sleigh vir 1795 2016 – Debbie Loots vir Split 2015 – Francois Smith vir Kamphoerhttps://twitter.com/atkvsa/status/642424184686157824http://www.litnet.co.za/atkv-woordveertjies-2015-finaliste/ 2014 – Chris Karsten vir ’n Man van min belang 2013 – Karin Brynard vir Onse vaders 2012 – Dan Sleigh vir Wals met Matilda 2011 – Chris Karsten vir Abel se ontwaking 2010 – Eben Venter vir Santa Gamka 2009 – P.G. du Plessis vir Fees van die ongenooides 2008 – Chris Karsten vir Frats 2007 – Marita van der Vyver vir Stiltetyd 2006 – Etienne van Heerden vir In stede van die liefde 2005 – Deon Meyer vir Infanta 2004 – Marzanne Leroux-Van der Boon vir Granate bloei in Jerusalem (Lux Verbi BM) 2003 – Deon Meyer vir Proteus 2002 – Erika Murray-Theron vir Sê Maria 2001 – Deon Meyer vir Orion 2000 – George Weideman vir Draaijakkals 1999 – Berna Ackerman vir Liesbet Delport se oorlogboek 1998 – Annelie Botes vir Klawervierhttps://www.litnet.co.za/annelie-botes-1957/ 1997 – Etienne van Heerden vir Kikoejoe 1996 – Dalene Matthee vir Susters van Eva 1995 – Johnita le Roux vir Die dagstêrwals 1994 – Etienne van Heerden vir Die stoetmeester 1993 – Marita van der Vyver vir Griet skryf ‘n sprokie 1992 – Corlia Fourie vir Liefde en geweld 1991 – Riana Scheepers vir Die ding in die vuur 1990 – Jan van Tonder vir Die kind 1989 – Etienne van Heerden vir Liegfabriek 1988 – Dalene Matthee vir Moerbeibos 1987 – Etienne van Heerden virToorberg 1986 – Dalene Matthee vir Fiela se kind 1985 – Dalene Matthee vir Kringe in ’n bos
Verwysings
Kategorie:ATKV Kategorie:Afrikaanse letterkunde Kategorie:Suid-Afrikaanse letterkundige toekennings