Die Stekelwang-kardinaal (Apogon fraenatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Aliwal-bank naby Durban. In Engels staan die vis bekend as die Spurcheek cardinal.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Pristiapogon-fraenatus.html

Kategorie:Baarsagtiges