190px|links Die nonnetjie-uil of nonnetjiesuil (Tyto alba) is 'n uil met 'n hartvormige, wit gesigskyf en buitengewoon klein swart ogies.

Habitat Uiteenlopend, van woestyne tot klam savanne. Dit word dikwels aangetref naby mense se huise en in mensgemaakte strukture soos voerskure, vandaar die Engelse naam Barn owl.

Geluid Wisselende roepe, waarvan die algemeenste 'n onheilspellende 'sjreee' is.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bronnelys Sasol Voëls van Suider-Afrika – Tweede Uitgawe, Roberts Bird Guide, A comprehensive field guide to over 950 bird species in southern Africa,

Kategorie:Nonnetjiesuile