duimnael|250px|Die skip van 'n kruiskerk.

Die skip van 'n tradisionele kruiskerk verwys na die lengtegewyse deel van die kerk wat tussen die hoofingang en die koor lê. Dit is in dié gedeelte waar die gemeente gewoonlik sal sit.

Kategorie:Kerkargitektuur