duimnael|links|Die woord "telugu" in Telugu-skrif Telugu (తెలుగు, telugu, [t̪el̪uɡu]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 75 miljoen mense in Suidoos-Indië gepraat word. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Telugu word in die Telugu-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Sien ook Telugu Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Andhra Pradesh Kategorie:Drawidiese tale Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Tale van Suid-Afrika