Die Tweede Klasse (Eerste klasse B) is die tweede sokkerafdeling in België. Die Tweede Klasse bestaan uit twaalf klubs, wat twee keer per seisoen teen mekaar speel (een weg- en tuiswedstryd). Die kampioen promoveer na die Eerste Klasse. Via die Nacompetitie kan nog een klub hom plaas vir die Eerste Klasse. Die onderste twee spanne relegeer speel in 'n Nakompetisie teen relegasie na die Derde Klasse.
Klubs in 2023/24 Beerschot Beveren Club NXT Deinze Dender EH Francs Borains Jong Genk Lierse Kempenzonen Lommel Oostende Patro Eisden Maasmechelen RFC Liège RSCA Futures Seraing SL16 FC Zulte Waregem
Kategorie:Belgiese sokkerligas