Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Marathi's.

duimnael|links|Die woord "Marāṭhī" in Devanagari-skrif Marathi (मराठी, Marāṭhī, [məˈɾaʈʰi], ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 95,3 miljoen mense, veral Marathi's, in Suidwes-Indië gepraat word, veral in die deelstaat Maharashtra. Marathi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Marathi word in Devanagari geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Konkani is nou verwant aan Marathi en word soms as 'n dialek van dié taal beskou. Ander verwante tale sluit in Dhivehi op die Maledive en Singalees op Sri Lanka.

Sien ook Marathi Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Indo-Ariese tale Kategorie:Maharashtra Kategorie:Tale van Indië