Die Sint-Niklaaskerk in die stad Gent in Vlaandere is 'n kerk wat aan die Korenmarkt geleë is en aan Nikolaas van Mira gewy is. Dit is 'n goeie voorbeeld van die Scheldegotiese boustyl.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Gent Kategorie:Kerkgeboue in België Kategorie:Rooms-Katolieke kerkgeboue