SVZW is 'n Nederlandse amateur sokkerspan in die Twentse dorp Wierden (naby Almelo). SVZW speel in die Saterdag Topklasse (die 3de afdeling in Nederland). Die span is nasionaal bekend vir sy afrigter Hans Kraay Jr., wat 'n bekende persoon is op die Nederlandse televisie (o.a. as aanbieder).
Kategorie:Wierden Kategorie:Nederlandse sokkerklubs