Blackburn Rovers is 'n sokkerspan uit die Engelse dorp Blackburn wat in die Premier League speel. Die klub speel sedert 1890 op Ewood Park (kapasiteit: 31.000). Die span het drie keer die Engelse kampioenskap gewen (die laatste keer in 1995). Die Suid-Afrikaanse span Blackburn Rovers is vernoem na hierdie klub.

Erelys Kampioen van Engeland (1) 1911/12, 1913/14, 1994/95 (naaswenner (1): 1992/93) FA Cup (6) 1884, 1885, 1886, 1890, 1891, 1928 (naaswenner (2): 1882, 1960) League Cup (1) 2002 Charity Shield (1) 1912 (naaswenner (3): 1928, 1994, 1995) Intertoto-beker (1) 2007

Bekende spelers en afrigters

Spelers Markus Babbel Craig Bellamy Andy Cole Elrio van Heerden Benni McCarthy Aaron Mokoena Roque Santa Cruz Alan Shearer Dwight Yorke

Afrigters Kenny Dalglish

Kategorie:Engelse sokkerklubs