Blackburn Rovers is 'n sokkerspan in Durban, wat in die Nasionale Eerste Afdeling speel. Die span se tuisveld is die Sugar Ray Xulu-stadion, wat 'n kapasiteit van 6 500 toeskouers het.

Amarover is vernoem na die Engelse Premier League span Blackburn Rovers F.C..

Kategorie:Sport in Oos-Londen Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs