Maritzburg United is 'n sokkerspan in Pietermaritzburg, wat in die National First Division speel. Sedert 2005 speel United professioneel sokker, nadat hulle Tembisa Classic se lisensie oorgeneem het. Die span speel sy tuiswedstryde in die Harry Gwala Stadion, waar 12 000 mense die wedstryd kan aanskou.
Maritzburg United Vs SuperSport United: 2022
Erelys Kampioen Eerste Afdeling (1) 2007/08
Bekende sokkerspelers Gordon Igesund Trott Moloto Boebie Solomons
Kategorie:Pietermaritzburg Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs