Л (kleinletter: л) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet. Dit word uitgespreek as /l/. Dit moenie met die Cyrilliese letter П (identies aan die Griekse letter П (pi)) verwar word nie. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam ljoedije (людьѥ) en het dit ’n syferwaarde van 30 gehad.

Sien ook Љ, 'n kombinasie van Л en Ь

Л