М (kleinletter: м) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en moenie met die letter M/m in die Latynse alfabet verwar word nie. Dit word uitgespreek as /m/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam misljete (мыслѣтє) en het dit ’n syferwaarde van 40 gehad.
М