Die Swartspikkel-drilvis (Torpedo fuscomaculata) is 'n rog wat voorkom in die suid-westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Mosambiek tot by Knysna. In Engels staan die rog bekend as die Black-spotted electric ray.

Voorkoms Die rog is grys tot bruinerig en soms bedek met lig tot donker bruin kolletjies.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Torpedo-fuscomaculata.html

Kategorie:Drilvisse