Die Miao (Chinees: 苗族) is 'n etniese groep in die Volksrepubliek China wat in die Guizhou en die Hunan in die suide van die land saamgetrek is. Kleiner groepe woon in die provinsies Yunnan, Chongqing, Guangxi, Hubei en Sichuan. Die Miao is een van 55 etniese minderhede wat amptelik deur die Volksrepubliek China erken word. Met 'n bevolking van 9 miljoen is hulle die vyfde grootste etniese groep in die land.
Bron Sjinese Miao
Verwysings Sjinese Miao
Kategorie:Etniese groepe in die Volksrepubliek China