Opheusden is ’n dorp in die munisipaliteit Neder-Betuwe in die provinsie Gelderland in Nederland. Die dorp het ongeveer 6 000 inwoners. In Opheusden staan die grootste kerk van Nederland, die Gereformeerde Gemeente in Nederland met 2 850 sitplekke.
Opheusden is ook bekend vir die hoeveelheid boomkwekerye wat daar is.
duimnael|250px|links|Kerk van die Gereformeerde Gemeente in Nederland
Kategorie:Neder-Betuwe Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Gelderland Kategorie:Nedersettings in Gelderland