Hierdie artikel handel oor 'n provinsie in die Volksrepubliek China. Vir die gelyknamige stad, sien Jilin (stad).
Jilin (Chinees: 吉林, Pinyin: Jílín, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 27 462 297 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Changchun.
duimnael|links|Die woord "Jilin" in Chinese karakters Jilin vorm die oostelike deel van Mantsjoerye, die Chinese Noordooste, en grens aan Noord-Korea en Rusland in die ooste, Heilongjiang in die noorde, Liaoning in die suide en Binne-Mongolië in die weste.
Han-Chinese vorm met 91% die grootste etniese groep, gevolg deur Koreane en Mantsjoes met 4%.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die Jilin Provinsiale Regering
Kategorie:Provinsies van die Volksrepubliek China