Die negestreep-kardinaal (Apogon taeniophorus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Nine-stripe cardinal.
Voorkoms Die vis het vier donker horisontale strepe oor beide die sye en een op die bokant; 'n totaal van nege strepe.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel Apogon taeniophorus by FishBase
Kategorie:Baarsagtiges