Die reguitstreep-doringvis (Terapon theraps) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Durban. In Engels staan die vis as die Straight-lined thornfish bekend.

Voorkoms Die vis het 2 – 4 reguit, horisontale strepe oor die lyf.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Terapon-theraps.html

Kategorie:Beenvisse