250px|duimnael|links|'n Skool Donkerband-piesangvisse in Thailand

Die Donkerband-piesangvis (Pterocaesio tile) is 'n vis wat voorkom in die Indiese en Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Somalië tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Dark-banded fusilier.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Pterocaesio-tile.html

Kategorie:Beenvisse